Huisgenoot

JAPAN SE EIE MEGS & HARRY

HULLE word Japan se Meghan en Harry genoem, en die ooreenkomste is duidelik: ’n Koninklike raak verlief op ’n nieadellike en doen afstand van hul rykdom, status en voorregte en trek dan Amerika toe om ’n nuwe lewe te begin.

Die romanse tussen prinses Mako, broerskind van die land se keiser Naruhito, en haar nieadellike kêrel, Kei Komuro – met sy rebelse poniestert en Westerse maniere – het Japan aangegryp en ook verdeel.

Die prinses en die regsgeleerde het onlangs – ná jare se omstredenheid – eindelik in ’n stemmige burgerlike seremonie getrou. Dié geleentheid was die einde van ’n lang en onstuimige pad na die kansel wat daartoe gelei het dat Mako (30) haar koninklike status

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl