Avontuur Afrika

Ontmoet vir BOB: Ons nuwe landreis voertuig projek

Die Land Cruiser 100-reeks was legendaries in sy eie reg en was ‘n groot sukses vir die Japanese handelsmerk in die jare wat soliede voor-en agterasse die norm was. Hierdie model is die eerste keer in 1998 as opvolg op die uiters bekwame en gewilde 80-reeks bekendgestel. Die kragtige 4.7-liter V8, bekend as die 2UZ-FE, het sy debuut gemaak tesame met ‘n ander eerste vir Land Cruiser - die onafhanklike voorste veerstelsel.

Om markte in Afrika, Rusland en Australië gelukkig te hou, is die 105 opsie gelyktydig met die 100-reeks bekendgestel. Die 105 model het die uitgaande 80-reeks se enjin gebruik en kopers kon dus kies tussen ‘n soliede vooras met óf 'n 1 HD-FTE 4.2-liter dieselenjin of die 1 FZ-FE 4.5 liter petrol. Hierdie meer geharde voertuie het dieselfde as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst