Finweek - Afrikaans

kortliks

“NOU IS DIT JUS-TISIEMINISTER RONALD LAMOLA SE SKUIF.”

Mbhazima Shilowa, die voormalige premier van Gauteng,

het in ’n News24-rubriek gesê die verantwoordelikheid om die verslag van besluite oor oudpresident Jacob Zuma se mediese parool en die mate waarin prosesse gevolg is, onmiddellik bekend te maak, lê by die minister van justisie, Ronald Lamola. Die departement het aangekondig dat die nasionale kommissaris van korrektiewe dienste, Arthur Fraser, Zuma mediese parool toegestaan het. Fraser het openlik erken hy het die paroolraad se beslissing om vrylating om mediese redes nie aan te beveel nie, verwerp. John Steenhuisen, DA-leier, het sedertdien

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans4 min read
Stygende Insetkoste Demp Goeie Landboulopie
ondanks betreklike goeie vooruitsigte op reën vir die 2021-’22-seisoen, ervaar die plaaslike landbousektor tans gemengde produksie-omstandighede. Dit kan onder meer toegeskryf word aan ontsaglike ontwrigtings waarmee die wêreld tans te midde van die