Landbouweekblad

VOLHOUBARE HORISONTALE INTEGRASIE SKEP GELEENTHEDE EN VERSPREI RISIKO

Met hul vier jong kinders wat eendag die hele Bhetjane Cattle Co (Bhetjane) en sy ondernemings gaan erf, is die boere-egpaar mnr. DF en me. Marlise Fyfer deeglik bewus daarvan dat hul optrede vandag op hierdie eiendom by Louwna in Noordwes ’n groot invloed sal hê of die kinders uiteindelik die begunstigdes van ’n omgewings- en finansieel volhoubare besigheid is.

Bhetjane is in 1987 deur Fyfer se oorlede pa, Ben, gestig. Ná sy pa se dood in 2014 het Fyfer dié landboubesigheid oorgeneem.

Bhetjane se primêre onderneming is kommersiële beesvleisproduksie met Fyfer se selfontwikkelde saamgestelde ras, die Adaptor. Dié komposiet-ras bevat teelmateriaal van die Nguni-, Boran-,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Met Dié Sonpomp Het Jy Altyd Genoeg Water
Cedar bied ’n verskeidenheid pompreekse, waaronder klein DC- (gelykstroom) pompe wat ideaal is vir veesuipings. Die Multiflow-reeks is Cedar Solar se vlagskip-boorgatpomp, wat met gelykstroom én wisselstroom (AC) kan werk. Die tegnologie in dié pompe
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc