OOP GESPREKKE DRA SITRUS DEUR UITVOERKRISISSE
Aug 06, 2021
2 minutes
— JASPER RAATS
FOTO: ROBYN JOUBERT
GOEIE kommunikasie regdeur die waardeketting. Dít was die sitrusbedryf se behoud toe oproeriges verlede maand verkeer op die N3 tot stilstand gedwing het, en uitvoer daarna vir nóg ’n week lamgelê is deur ’n kuberaanval op Transnet se rekenaarstelsel, sê mnr. Justin Chadwick, uitvoerende hoof van die SuiderAfrikaanse Sitruskwekersvereniging (SKV).
Hoewel sitrus die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days