Hoe kleinbeleggers vir die goeie kan belê
Aug 06, 2021
3 minutes
Deur Fran Troskie
anneer ons die term “alternatiewe beleggings” gebruik, dink ons gewoonlik aan dié wat nuwe bateklasse verken, of ingewikkelde strategieë met afgeleide instrumente of beleggingsprosesse volg. Dit het egter duidelik geword dat hoe ons belê, ’n ingrypende uitwerking het – dit raak die omgewing, die samelewing, ongelykheid, die bestuur en beheer van dinge – of ons dit nou doelbewus doen of nie. As sodanig is ’n heel nuwe beleggingskategorie een wat die geleentheid verken om “doelbewuste” waarde-uitkomste by te voeg. “Belegging vir die goeie”, “OMB-”, of
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days