Huisgenoot

BRANSON VS. BEZOS

RICHARD BRANSON, die 71-jarige Britse stigter van die Virgin-groep, en Jeff Bezos, die 57-jarige Amerikaanse Amazonmagnaat, jaag presies dieselfde droom na: om kommersiële ruimtevlugte moontlik te maak.

Branson het onlangs gesorg dat sy Virgin Galactic-ruimtevliegtuig net mooi nege dae voor Bezos se Blue Origin-vuurpyl die ruimte ingaan.

Bezos het op sy beurt die draak gesteek met Branson se vliegtuig wat “maar net” ’n hoogte van 86 km bo seevlak kon bereik teenoor sy vuurpyl se 107 km.

Sommige kritici skud hul kop oor die miljardêrs se ambisieuse mededinging en meen die twee vergelyk die skatryk ruimtereuse met mekaar.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa