Huisgenoot

5 ROKKE VIR DIE LADY

VYF ontwerpersrokke van eksotiese materiaal. Koninklikes, miljardêrs en bekendes onder die gaste. ’n Bestemming op die Italiaanse platteland. Vuurwerke wat die naghemel ophelder.

Twee dae lank het Engeland se rykes en beroemdes uitgehang asof die geld nooit kan opraak nie.

Die geleentheid? Lady Kitty Spencer (30), wyle prinses Diana se broerskind, het aan die Suid-Afrikaans gebore miljardêr Michael Lewis (62) trou beloof.

Kitty, die dogter van Charles Spencer en die niggie van prinse William en Harry, het seker gemaak haar troue met dié skatryk man, meer as 30 jaar ouer as sy, sal nie gou vergeet word nie.

Die trounaweek het begin met ’n dinee in die Galleria Del Cardinale, ’n geskiedkundige paleis in Rome, waarna die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa