A+ vir spelwedstrydkampioen
Jul 23, 2021
1 minute
![f0072-01](https://article-imgs.scribdassets.com/2vs4l00e4g8tmvyb/images/fileZLOP1D05.jpg)
DIE 14-jarige Amerikaanse tiener Zaila Avant-garde het onlangs geskiedenis gemaak toe sy honderde mededingers uitoorlê het in ’n epiese spelstryd in die Scripps Spelling Bee-kompetisie. Sy is die eerste swart Amerikaner in amper ’n eeu wat dié wedstryd wen.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days