Huisgenoot

BENNIFER 2.0: BEVESTIG

HULLE was een van die eerste paartjies in die glanswêreld wie se name saamgeflans is om dit makliker te kan sê. Bennifer – dit het so lekker van die tong afgerol.

Nog voor mense oor TomKat (Tom Cruise en Katie Holmes), Kimye (Kim Kardashian en Kanye West) en natuurlik Brangelina (Brad Pitt en Angelina Jolie) geskinder het, was Ben Affleck en Jennifer Lopez in die vroeë 2000’s die wêreld se gunstelingglanspaar.

Dit het ook bygedra tot hul gewildheid dat hulle so buitengewoon mooi was: sy met haar heuningvel, perfekte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa