Naomi Osaka sê genoeg is genoeg
Jun 18, 2021
2 minutes
Saamgestel deur MAXINE PETERS
DIE 23-jarige Japannese tennisster Naomi Osaka – tans die no. 2-vrouespeler ter wêreld – het onlangs besluit om aan die Franse Ope in Parys te onttrek. Dié toernooi is een van vier Grand Slam-toernooie, die grootste tenniskragmetings ter wêreld.
Ná elke wedstryd word van die spelers verwag om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days