Weg! Platteland

Ons gaan dorp toe

Pantoffels van suiwer wol, suède en skaapvel (die pienk paar is masjienwasbaar) R850 per paar Karoo Baba

karoobaba.com

Willowdale Honeyhouse-rou heuning ’n paar klein vervaardigers. is deel van die Adopt-A-Beehive-program wat bye en plaaswerkers help (die etikette is beperkteuitgawe-kunswerke, hierdie een deur Lionel Smit) R200 Honey Bee Heroes

honeybeeheroes.com

honeybeeheroes

in glasflesse – van links is badskuim (250

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n