Huisgenoot

SEKSVIDEO WEER IN KOLLIG

AS JY nie van beter geweet het nie, sou jy maklik kon glo dis beelde van een van die bekendste paartjies van die 1990’s. Die blonde bom in haar skelrooi eina swembroekie; die musikant met die tatoes en donker oogomlyner

Pamela Anderson en Tommy Lee? Wel, ja – maar ook nie.

Lily James (32), met vals borste om haar meer soos Pamela te laat lyk, vertolk die rol van die -skoonheid in ’n nuwe reeks, , op die stroomdiens Hulu. Sebastian Stan (38), met vals tatoes, speel die Mötley Crüe-tromspeler

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa