PIRAMIDES: HÓÉ HET HULLE DIT REGGEKRY?
May 21, 2021
2 minutes
Saamgestel deur BURGERT BEHR
Infografika: MICHAEL DE LUCCHI
DIE enorme piramides van Antieke Egipte is van die indrukwekkends t e strukture wat al ooit gebou is. Kenners krap duisende jare later steeds kop oor hoe presies dit gedoen is, want dit lyk byna onmoontlik met destyds se primitiewe tegnologie.
WAT IS PIRAMIDES?
Piramides is enorme klipstrukture van 100
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days