VEILINGS
Apr 16, 2021
3 minutes
SWAVELPOORT / KALAHARI RED R110 000
A Kalahari Red-klub se veiling by die Fire & Wine-arena op Swavelpoort, Pretoria, het ’n rekordprys opgelewer. Die gehalte van die diere was buitengewoon goed en ’n gemiddelde prys van R34 111 is vir ál die diere behaal. Mnr. Josef Kleynhans (regs) van Dhidejak Kalahari Reds, Fourieskloof (Lephalale), het ’n Suid-Afrikaanse rekordprys van R110 000 vir ’n dragtige stoetooi behaal. Die koper is die Cuturi-gesin van Mutanda Farms, Kalumbila, Zambië. By Kleynhans is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days