Finweek - Afrikaans

Sal sy ‘toegelaat’ word om (permanent) oor te neem?

angloGold Ashanti het ’n vreemde agt maande agter die rug. Eers het Kelvin Dushnisky as uitvoerende hoof bedank − skaars twee jaar ná sy aanstelling. En toe bedank Sipho Pityana, maatskappyvoorsitter, sowat vier maande later.

Absa se voormalige uitvoerende hoof, Maria Ramos, wat in 2019 op AngloGold se direksie aangestel is, het daarna die bestuur oorgeneem, maar geen permanente plaasvervanger is aan die uitvoerende kant van die onderneming vir Dushnisky gevind nie. Laasgenoemde se vertrek was deurspek met bespiegelings oor spanning tussen die direksie en die staatsbeheerde Openbare Beleggingskorporasie (OBK).

Dushnisky het ’n bonus van $800 000 om hom by AngloGold aan te sluit, terugbetaal toe daar besef is dat hy met sy vertrek by sy vorige werkgewer, Barrick Gold, ’n bonus van $926 160 verdien het. AngloGold

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr