Beleggers moet hul portefeuljes as mini-konglomerate beskou
Mar 12, 2021
2 minutes
Deur Simon Brown
maartmaand het ’n tradisionele plek in die beleggingsgemeenskap; dit is wanneer Warren Buffett sy brief aan aandeelhouers publiseer. (Jy sal die brief by berkshirehathaway.com vind.) Dis vir my altyd iets goeds om te lees en maak my dikwels ’n slimmer belegger nadat ek dit gelees het.
Vanjaar begin hy sy brief weereens met kritiek oor die algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk (GAAP) wat in Amerika gebruik word. GAAP
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days