SA Hunter/Jagter

HOE KRY JY JOU BOOG SKIETGEREED? Deel 1

Jhet jou eerste boog gekoop! Wat nou? Hoe kry jy die boog gereed om daarmee te skiet en hoe stel jy dit in? Deesdae is dit nie ’n groot probleem nie. Die boogwinkel waar jy dit gekoop het, sal jou gewis daarmee kan help. Hulle sal sorg dat jy die regte pyle aanskaf en die boog instel sodat jy kan oefen vir jou eerste jag.

Dit is waarskynlik die veiligste om die boog eerder deur ’n tegnikus by ’n boogwinkel skietgereed te laat maak, veral omdat die meeste boogjagters nie hulle eie boogskroef (bow press) besit nie. Die tegnici by boogwinkels werk daagliks aan boë, is goed opgelei en het meer tegniese kennis van boë as sommige van die mees ervare boogjagters.

Soms is dit egter nie moontlik om by ’n boogwinkel aan te klop om hulp nie en moet jy jou boog self skietgereed kry. Indien dit reeds tot by die regte treklengte gestel is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related