MARKTE
Feb 19, 2021
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 2,9%, of $6,19/t (R91,05/t), tot $222,02/t (R3 266/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 47,7%, of $71,73/t (R1 055,09/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $212,35/t (R3 123/t), Mei – $211,49/t (R3 111/t), Julie – $206,92/t (R3 044/t), September – $185,90/t (R2 734/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 3,2%, of R105/t, tot R3 195/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 4%, of R137/t, tot R3 310/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 13,9%, of
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days