Landbouweekblad

DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU

STOP DIE MUILBAND

ie Wes-Kaapse hooggeregshof het ’n stokkie gesteek voor die Australiese mynmaatskappy Mineral Commodities Limited se pogings om kritici van sy bedrywighede in Suid-Afrika stil te maak. Dit volg ná drie omgewingsregprokureurs en drie aktiviste in 2016 en 2017 vir laster gedagvaar is. Regterpresident Patricia Goliath het in ’n uitvoerige uitspraak die gebruik van sogenoemde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid
Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Grondherstel Kan Help Om Siektes Te Onderdruk
SEKERE grond het ’n inherente vermoë om wortelsiektes te onderdruk, dog wetenskaplikes kon nog nie vasstel watter grond dit kan vermag of hoe bestuurspraktyke die onderdrukking van siektes kan ondersteun nie. Navorsers aan universiteite in China, Spa