Landbouweekblad

KALENDER

Landbou-organisasies, boereverenigings, ens., is welkom om die datums van hul byeenkomste aan ons te stuur vir publikasie in die Landboukalender. Stuur die besonderhede aan lbw@landbou.com

BOEREDAE

4 MAART: Kuilvoerdag, Klipheuwel-plaas, Durbanville. Lesings, uitstallings en demonstrasies. E-pos: wc@mpo.co.za, of 076 774 1284.

Werksessie met Gabe Brown (Amerikaanse kenner van herlewingslandbou), aangebied deur die instituut

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid