Landbouweekblad

Swael: Belangrik, maar misverstaan

A lles gaan oor opbrengs, maar optimale opbrengste kan net bereik word as voldoende voorrade van alle voedingstowwe aanwesig is.

Onsekerheid rondom die gebruik van swael (S) word vererger deur die feit dat S-tekorte in gewasse en weidings dikwels nie opgelet word nie omdat die simptome met dié van ’n stikstof-(N) tekort verwar kan word, veral by jong plante. Grondtoetsdienste sluit ook dikwels nie roetinegewys toetse vir swael in nie.

In die verlede het swael min aandag as plantvoedingstof gekry weens die oorvloedige gebruik van “laegraadse” S-bevattende misstowwe en atmosferiese insette, wat gesorg het dat daar voldoende S-voorrade in die grond was.

Die volgende faktore kan daartoe bydra dat S-tekorte meer dikwels sal voorkom:

■ Die toenemende gebruik van “hoë-analise”- misstowwe (misstowwe wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.