Landbouweekblad

COVID-19 EIS VISIONÊRE LANDBOULEIER

“ EEN van sy groot drome was eenheid oor kleurgrense heen in die georganiseerde landbou, ’n enkele sterk spreekbuis wat namens alle boere met die regering oor hierdie deurslaggewende bedryf kan gaan onderhandel.”

Só onthou mnr. Jean du Preez, voormalige redakteur van Landbouweekblad, prof. Mohammad Karaan, wat op 13 Januarie in die ouderdom van 52 jaar weens Covid-19 oorlede is.

Du Preez is een van vele wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid