Die landbou se bydrae tot SA se voedselbehoeftes
Jan 22, 2021
2 minutes
WESSEL LEMMER
![landbouza210128_article_028_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/3be7vn3cow8dxw3y/images/fileZKWH9R52.jpg)
![landbouza210128_article_028_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/3be7vn3cow8dxw3y/images/fileJZZEMF05.jpg)
DieBigMac-indeks gee die waarde van ’n Big Mac-hamburger in Amerikaansedollar vir 56 lande wêreldwyd.
Indien jy die verkoopsprys van ’n Big Mac-hamburger in Suid-Afrika met dié van ander lande in dollar vergelyk, is die verkoopsprys daarvan in Suid-Afrika die vierde goedkoopste Big Mac-hamburger ter wêreld. Die Big Mac-indeks is dus ’n verwysingspunt waarvolgens ’n aanduiding van die lewenskoste in verskillende lande gemeet kan word.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days