Landbouweekblad

DÍT IS NUUT IN JONGSTE ONTEIENINGSWETSONTWERP

WANNEER die 2019-weergawe van die wysigingswetsontwerp op onteiening wat in die Desember 2018-vakansietydperk vir kommentaar gepubliseer is, vergelyk word met die een wat in Desember 2020 gepubliseer is, kan slegs ’n paar verskille waargeneem word.

Die eerste groot verandering in die 2019-weergawe is dat ’n artikel 12(3) en (4) bygevoeg is wat nie in die 2013-weergawe bestaan het nie. Die artikels kom ook in die 2020-weergawe voor.

Hierdie artikels handel oor wanneer dit regverdig en billik is vir die staat om nulvergoeding te betaal wanneer hy grond in openbare belang wil onteien. Die regering het verduidelik dat artikel 12(3) ingesit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid