GELD-SAKE Hoe word my digitale transaksies veilig gehou?
Jan 08, 2021
3 minutes
Deur LETITIA WATSON
WEENS die inperking het ál meer mense verlede jaar aanlyn aankope en digitale banksake gedoen. En dit sal nie sommer verander nie. Alle aanduidings wys e-handel sal aanhou groei, en banke wil ál meer hul tradisionele takdienste na apps skuif.
Die toename in aanlyn transaksies beteken banke moet gedurig hul sekuriteitsmaatreëls verbeter. Tradisionele metodes soos jou wagwoord of PIN-kode is nie meer genoeg om kuberdiewe te fnuik nie. Hier vroeg in die nuwe jaar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days