TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie

Woensdag

E! BOTCHED

Seisoen 5 E! (*124) 20:00 Episode 15 (realiteit) 16 Desember

’n Britse pasiënt reis halfpad om die wêreld na Las Vegas om dokters te spreek, en sy het ’n interessante versoek: Sy wil hê hulle moet haar so na moontlik laat lyk aan die karikatuur Jessica Rabbit in die 1988-animasiefliek Who Framed Roger Rabbit, en hulle moet met mega-grootte borste begin.

MINKI

Seisoen 6 VIA (*147) 19:30 Episode 12 (leefstyl) 23 Desember

Kersfees is ’n baie spesiale tyd van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
Telemundo Daagliks 21:00
@TELEMUNDOAFRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOAFRICA H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30 Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die
TV Plus Afrikaans2 min read
Openview Vir Almal
Aan die begin van Oktober 2022 het meer as 3 miljoen Suid-Afrikaanse huise hul deure vir TV op die Openview-platform oopgemaak. Openview vier nou dié belangrike mylpaal – én sy 9de verjaardag – met die Openview For Everyone-veldtog, wat tot Maart 202
TV Plus Afrikaans1 min read
Nou in Amerika
Forrester is hard besig met voorbereidings vir sy eerste modeparade in volle glans en glorie ná die pandemie, en Hope For The Future het twee apploustrekkers op die loopplank. Brooke sukkel nog om te herstel nadat Ridge haar afgesê het wanneer Deacon