Huisgenoot

BLOKRAAIE

GROOT BLOKRAAI

NO. 2 364

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot Blokraaie.

WEN ’N WOORDEBOEK

KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

VRAAG: WATTER UITDRUKKING VAN VREUGDE IS TER SPRAKE?

PHAROS WOORDEBOEKE (’N DRUKNAAM VAN NB-UITGEWERS) GEE DRIE EKSEMPLARE VAN DIE AFRIKAANS-ENGELS/ENGELS-AFRIKAANSE WOORDEBOEK WEG.

Vul die blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS “HG” gevolg deur jou antwoord,. Net een SMS per deelnemer word toegelaat. Die SMS kos R1,50. Net mense binne SA grense kan deelneem. Die wenners sal die oorspronklike, voltooide blokraai en hul besonderhede moet verskaf. Geen werknemers of hul gesinne van Media24, Grapevine Interactive en hul reklamemaatskappye mag deelneem nie. Die sluitingsdatum is . Kyk op vir die volledige bepalings en voorwaardes.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w