MAAK ’N VLIEGTUIG WAT VER TREK
Oct 23, 2020
2 minutes
Saamgestel deur FRANCO HAVENGA
Infografika:
MICHAEL DE LUCCHI
Y HET dalk tot vervelens toe dieselfde speletjies oor en oor gespeel terwyl ons so lank by die huis moes bly tydens die inperking en is dalk sedertdien lus vir ’n nuwe uitdaging. Ons wys jou hoe om jou eie kartonvliegtuigie te maak waarmee jy en jou vriende groot pret kan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days