KSA: Dis als media se skuld!
Oct 18, 2020
2 minutes
Tinus van Staden
en Luke Alfred
Die media het sy mes in vir Krieket Suid-Afrika (KSA) omdat sekere joernaliste voorheen onsuksesvol aansoek gedoen het vir poste by dié organisasie, het Kugandrie Govender vandeesweek vir die land se voorste mans- en vrouespelers gesê.
Govender, waarnemende uitvoerende hoof van KSA, het ook gesê die media stel die beheerliggaam in ’n negatiewe lig omdat hulle kwaad is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days