Geen uitkomkans vir WP, sê Flyt
Oct 18, 2020
2 minutes
Brenden Nel
Daar is vir die Westelike Provinsie Rugbyvoetbalunie (WPRU) geen uitkomkans uit die kontrak wat hy met Flyt Property Investment beding het vir ’n eiendomsontwikkeling by die Nuwelandstadion nie.
Flyt het dié standpunt ingeneem ná ’n lang direksievergadering Vrydag waar uitlatings deur Zelt Marais, die WPRU se president, oor “opskortende voorwaardes” wat nagekom moet word, bespreek is.
“Die ooreenkoms is onderteken, kontant betaal en gesê.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days