Die skool wat skreeu – maar niemand hoor
Oct 18, 2020
2 minutes
Landi Slatter
| FOTO’S: ELIZABETH SEJAKE
Of dit nie genoeg is dat ’n groep skoolkinders in die Pretoriase Moot mobiele toilette moet gebruik en in donker klasse sit nie, moet hulle ook in hul pasoppens wees vir die kragdrade wat van ’n ander gebou na hul klaskamers loop.
Die Gautengse onderwysdepartement het in Februarie ná ’n vreeslike gesmeek vyf mobiele klaskamers
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days