LA NIÑA BRING GOEIE KANS DAT DROOGTE KAN BREEK
Sep 25, 2020
1 minute
— ALANI JANEKE
DIE heersende toestande oor die Stille en Indiese Oseaan beteken daar is ’n kans van 50-80% dat droogtetoestande oor Suid-Afrika gebreek kan word.
Só het mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, op ’n inligtingsessie van Landbouskrywers SA oor weervooruitsigte
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days