Huisgenoot

SLEGTE NUUS VIR BRITNEY

BRITNEY SE EKSMAN WEER IN KOLLIG

Intussen wil Britney se eksman Jason Alexander op enige moontlike manier terug wees in die sangeres se lewe. Die twee het in 2004 ’n kitstroue in Las Vegas gehad.

Hy beweer hy het in kontak gebly met sy vriendin uit sy kinderjare en is bereid om weer op te maak as sy dit sou wou hê.

“Ek sou graag terug wou wees in haar lewe op die een of ander manier, maar hierdie kuratorskap verhoed dat dit gebeur.

“Ons is nooit die eerste keer ’n behoorlike kans gegun

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w