Rapport

G’n perke aan Binder-vlerke

As iemand met ’n kristalbal Brad Binder ’n maand gelede tromp-op geloop het met die nuus dat hy sy eerste seisoen as MotoGP-jaer later vanjaar in die top-10 van die kampioenskap sou afsluit, sou hy van dié vreemde ontmoeting weggestap het met ’n huppel in sy stap.

Maar dit was voordat hy ’n vol-le Grand Prix gewen het, in net die derde MotoGP-ren van sy le-we – en amper onmiddellik besef het: Glorie maak gulsig.

“Toe ek laas Sondag in Oostenryk agtste eindig, het dit gevoel soos die einde van die wêreld,” erken Binder die afgelope week met ’n skewe glimlag. “Ewe skielik is dit nie meer goed genoeg nie.”

Binder het drie weke gelede (twee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport2 min read
‘Ek Werk Eerder By Die Huis En Kietsie’
Meer as een uit elke vyf mense sal eerder tuis saam met hul troeteldiere werk as op kantoor saam met hul kollegas. ’n Dier is iets waarop ’n mens jou liefde kan uitstort, sê Juliana Coetzer, psigoterapeut en skrywer, oor die rol wat diere in veral di
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent