Landbouweekblad

HIER IS DIE FEITE

In die artikel “Bokse vol hoop toonvenster vir Karoo se beste, 16 Mei 2020, bl. 69) is Louis Steyn verkeerdelik as Louis Lombard geïdentifiseer. Hy is Lani Lombard se skoonseun, nie haar seun nie. Op die foto is, van links, voor: Hanlie Steyn, Louis Steyn, Louzel Lombard Steyn en Lani Lombard; agter: Lops Steyn en Wentzel Lombard. Garick van Staden het die foto geneem.

You’re reading a preview, subscribe to read more.