Kuier

KOM LEER SAAM

Dis ’n understatement om te sê 2020 is op sy kop gekeer. En dis veral vanjaar se matrieks wat dit erg voel omdat hul laaste skooljaar basies deur die pandemie ingesluk is.

Hul matriekafskeid is daarmee heen en talle matrieks, veral in behoeftige gemeenskappe, sukkel omdat hulle in level vier en vyf van die lockdown nie kon skoolgaan nie. En ja, baie van hulle wonder hoe hulle die eindeksamen gaan slaag as die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■