Finweek - Afrikaans

Simon se wenke

RICHEMONT

Dowwe vooruitsig vir glansgoed

ichemont se handelsverklaring virdie kwartaal tot Junie het die volle streng inperking wêreldwyd gedek, en soos verwag, was dit flou. De Beers se diamantverkope het ook basies in die eerste helfte van die jaar ineengestort, soos Anglo American aangekondig het. Richemont wys daarop dat baie van sy verkope aan toeriste is, en die inperking en huidige verbod op reis beteken geen toeriste nie en daarom ’n ineenstorting van verkope. Wanneer lande en grense weer oopgestel word, kan ’n mens verwag dat die verkope van luukse goedere sal toeneem. Dit sal egter stadig wees, terwyl ekonomieë en verbruikers finansieel bly sukkel, en verbruikersvertroue sal laag wees. Die groot vraag is wat die langtermyn-uitwerking op die verkope van luukse artikels sal wees, al sal hulle beslis oorleef. Ek wonder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related