SA Hunter/Jagter

PERSOONLIKHEDE EN KALIBERS

Almal van ons het ten minste een vriend wat langs elke braaivleisvuur vir jou vertel hoe hy alles, van ’n duiker tot ’n olifant, met sy .30-06 sal aanvat en dat daar net eenvoudig nie ’n beter kaliber op die mark is nie. Ek weet al mý vriende het so ’n vriend, want dit is ék.

Ek het egter nie leer skiet met ’n .30-06 nie. Die Brno 7x57 was fisies die kleinste en ligste geweer in die kluis, en dus het elkeen van ons drie seuns, sodra ons die windbuks en .22 bemeester het, aanbeweeg om met die 7x57 verder te leer skiet. Ongelukkig kan jy ook vandag duidelik sien dat daardie geweertjie drie jongmanne moes help grootmaak en leer skiet.

PA SE .

30-06

Vir so lank as wat ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks