Blitsbokke kan groot skade ly as Kaapstad-toernooi afgelas word
Jul 05, 2020
2 minutes
Leighton Koopman
FOTO: GALLO IMAGES
Suid-Afrika se wêreldklas-sewesopset kan ’n reuse-knou kry as die eerste twee toernooie van Wêreldrugby se 2020-’21-sewes-reeks in Dubai en Kaapstad nie plaasvind nie.
Wêreldrugby het dié week die oorblywende vier sewestoernooie van 2020 afgelas weens die Covid-19-pandemie. Onsekerheid heers nou
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days