Miljoene nog sonder hul Ters-geld
Jul 05, 2020
3 minutes
Riana de Lange
Miljoene mense wat weens die Covid-19-ramp geen inkomste verdien nie, wag maande vir beloofde staatshulp.
Die werkgewersorganisasie Neasa het bevind een uit vyf werkgewers wag nog vir April-uitbetalings deur die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) se tydelike verligtingskema (Ters), terwyl twee uit vyf nog wag vir Mei se geld.
Aansoeke vir Junie is nog nie oop nie, omdat ’n tegniese fout veroorsaak het dat aansoekers die bankbesonderhede, salarisse en ID-nommers van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days