Botswana vra Gerrie Nel om sweep te klap
Jul 05, 2020
2 minutes
Jan de Lange
Die departement van justisie sleep reeds nege maande lank sy voete met versoeke om regshulp van Botswana se vervolgingsgesag in die opspraakwekkende saak van geldwassery en diefstal teen ’n vennoot van pres. Cyril Ramaphosa se skoonsuster.
Dit kan lei tot uitgerekte hofsake in Suid-Afrika wat vir albei lande groot verleentheid kan veroorsaak, skryf adv. Gerrie Nel, hoof
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days