Huisgenoot

Wat moet ek onthou as ek van huurkontrak wil verander?

ALK is jy een van die talle mense wie se inkomste gedaal het weens die ekonomiese gevolge van die coronaviruskrisis. En skielik sukkel jy om jou woonstel of huis se maandelikse huur te betaal. Hoe nou gemaak? Die beste is om so gou moontlik jou bestaande huurkontrak te beëindig en na ’n bekostigbaarder plek te trek. Maar watter koste kan jy in die proses verwag? Hier is wat jy moet oorweeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related