Net die beste danksy dié inspeksiestelsel
Jun 12, 2020
2 minutes
LOUIS STEYL
FOTO: LOUIS STEYL
Sedert die stigting van die Bonsmara-beestelersgenootskap 55 jaar gelede moet alle beeste minstens een keer in hul leeftyd ’n inspeksie ondergaan. Dié inspeksie sal bepaal of ’n bees as ’n Bonsmarastoetbees geregistreer kan word of nie.
Die eerste hindernis wat die beeste moet oorkom, is om aan die minimum rasstandaarde te voldoen. Indien nie word die bees outomaties
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days