NUTTIG & NUUT
Jun 12, 2020
2 minutes
JOHAN NORVAL en
FREDALETTE UYS
SKOURING
PRONK MET PLAASLIKE HALTERS VIR BEESTE
he Halter Company het ontstaan nadat mnr. Johan Combrink die behoefte vir goeie halters raakgesien en besluit het om dit self te vervaardig. Hy werk al 23 jaar lank hoewe in die skoubedryf af. Die halters is landwyd en in buurstate beskikbaar. Van die halters pronk ook aan skoudiere in Italië
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days