MARKTE
Jun 12, 2020
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,7%, of $2,09/t (R35,61/t), tot $128,21/t (R2 185/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 22,9%, of $38,03/t (R648,04/t) laer. Verwagte pryse: Julie – $130,86/t (R2 230/t), September – $132,51/t (R2 258/t), Desember – $136,21/t (R2 321/t), Maart ’21 – $140,94/t (R2 402/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 0,4%, of R9/t, tot R2 391/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 1,6%, of R40/t, tot R2 495/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days