DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU
Jun 12, 2020
2 minutes
FOTO: SULIZE KOEKEMOER
LYK BEKEND!
ogters van twee bekende Merino-boere was verras toe hulle dié bekende Merino-kenteken in Phoeket, Thailand, raakloop. Mee. Christine Prinsloo (links), dogter van mnr. Eddie Prinsloo van Smithfield, en Susan Kleyn, dogter van mnr. Jan-Hendrik Kleyn van Colesberg, sê hulle kon weens die Covid-19-inperking nie ingaan nie, maar ’n webwerf bevestig dis ’n klerewinkel. Die twee vriendinne en me. Sulize Koekemoer van Ventersdorp, wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days