Spelers se lone kan wéér deurloop
Jun 07, 2020
1 minute
Brenden Nel
Die geldsake in Suid-Afrikaanse rugby lyk so droewig dat die land se spelers in ’n tweede ronde van salarisvermindering dalk nóg kleiner kontrakte sal moet aanvaar.
Dit kan tot groot onstuimigheid in SA rugby lei.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days