Paige stort ’n traan, maar bly vol moed
Jun 07, 2020
2 minutes
Hendrik Cronjé
Rudy Paige se Sunwolves- en Springbokdae kan dalk getel wees, maar hy glo hy is nou in die somer van sy rugbyloopbaan.
“Ek is nou 30 en ek glo my beste speeldae lê nog voor,” het Paige gesê.
“Ek glo van die ouderdom 30 tot 33 is die tyd wanneer jy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days