Chaos heers in hooggeregshowe
Jun 07, 2020
2 minutes
Jeanne-Marié Versluis
’n Babelse verwarring heers sedert die begin van die virusinperking in die land se hooggeregshowe. Baie regslui weet nie of hul sake kan of eens mág aangaan nie.
Terwyl strafsake stilstaan, vorder siviele sake weens tegnologieprobleme met rukke en stote, al is meer regters nou beskikbaar.
Adv. Craig gesê die inperking het die hooggeregshofstelsel op sy kop gekeer, maar daar is nie weldeurdagte riglyne om die stelsel in dié omstandighede te help nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days